- ‘n Preek wat die vraag aanspreek van die magsbeperking van regerings ten opsigte van mediese prosedures en hoe gelowiges geforseerde inentings moet hanteer
- Jeff Durban se preek oor geforseerde inentings en die owerheid se beperkte magsfeer
- Petisies teen geforseerde inentings in Suid-Afrika:
- Bybelse antwoord teen geforseerde inentings
- Kort artikel: God is teen geforseerde inentings
- Uitgebreide bybelse argumente teen geforseerde inentings:
- My body my choice: Artikel teen verpligte inentings
- Totius oor verpligte inentings: Totius Versamelde Werke Deel 7 Inentings bl. 523-528
- Abraham Kuyper oor verpligte inentings:
- Paar uittreksels: Kuyper Uittreksels
- Artikel: Kuyper and vaccinations
- “the government has nothing to say about my body and the body of my child. Therefore, we will always protest in the name of our civil liberties against any sort of government coercion“
- Predikante in Australië se verklaring oor Verpligte Inentings en Inentingspaspoorte: Ezekial Declaration
- Preek oor inentings oor die algemeen, en die gebruik van geaborteerde weefsel in inentings: Inentings (1 Kor. 6:12-19)
- Bybelse argumente/gewetensbesware teen die gebruik van geaborteerde weefsel in die vervaardiging of toetsing van die inentings
- ‘n Kerk se verklaring oor hulle gewetensbeswaar teen die inentings omdat die (meeste of selfs al die) inentings geaborteerde weefsel gebruik het in die vervaardigingsproses; of gebruik is om die inentings mee te toets: https://www.calaveraspres.org/covid-vaccine-position.html
- Hier word ook ‘n argument gemaak dat daar ‘n geldige gewetensbswaar is teen die gebruik van geaborteerde menslike weefsel in die vervaardiging van inentings: https://heidelblog.net/2021/08/an-outline-of-a-moral-objection-to-vaccine-mandates
- Briewe om te gebruik indien iemand wil aansoek doen vir godsdienstige vrystelling (religious exemption) om nie die COVID19 inenting te kry nie
- Letter: Religious Exemption 1
- Letter: Religious Exemption 2
- Letter: Religious Exemption 3 [met konstitusionele verwysings]
- Letter: Exemption based on Medical and Constitutional Rights [sien punt 5 vir die konstitusionele en regulerende aspekte rakende geforseerde mediese prosedures]