Aborsie

Aborsie is niks anders as kindermoord en die verwaarlosing van weeskinders nie. ‘n Kind wat deur sy vader en/of moeder vermoor wil word, en dus verwerp word, is immers ‘n weeskind. God roep die kerk, elke gelowige, op om teen aborsie te staan (op welke manier):

Reine en onbesmette godsdiens voor God en die Vader is dít: om wese … in hulle verdrukking te besoek … (Jak. 1:27)

Word deel van die stem teen kindermoord in Suid-Afrika: www.endabortion.co.za