Hierdie belydenisskrifte verwoord wat ons glo die Woord oor sekere onderwerpe leer. Ons onderskryf dit omdat ons glo dit met die Woord van God ooreenstem.
Algemene Belydenisskrifte
Besondere Geloofsbelydenisskrifte
- Heidelbergse Kategismus (1. Gewone; 2. Met Skrifgedeeltes)
- Nederlandse Geloofsbelydnis (1. Gewone; 2. Met Skrifgedeeltes)
- Dordtse Leerreƫls (1. Gewone; 2. Met Skrifgedeeltes)
- Goeie kommentaar op die Dordtse Leerreƫls: Bouwman, C Notes on the Canons of Dordt
- Hier is die vyf artikels van die Remonstrante waarop die Sinode van Dordtrecht (1618-19) ‘n antwoord gegee het: The Five Articles of the Remonstrants