Author: Marlien van Heerden

Cross Roads

Ons is so dankbaar vir die werk wat die Here doen in die lewens van vroue agter tralies. Ons het verlede jaar ‘n kombers projek geloods wat baie suksesvol was, en ons wil graag ons dank uitspreek vir al die bydraes wat ons ontvang het!  Hierdie tipe projekte is ‘n diakonale uitbreiding van ons bediening […]