Hierdie belydenisskrifte verwoord wat ons glo die Woord oor sekere onderwerpe leer. Ons onderskryf dit omdat ons glo dit met die Woord van God ooreenstem.
Algemene Belydenisskrifte
Besondere Geloofsbelydenisskrifte
- Heidelbergse Kategismus (1. Gewone; 2. Met Skrifgedeeltes)
- Gratis kindervriendelike Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Installeer op selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
- Skerp jou kennis op van die Heidelbergse Kategismus. Volg die reeks video’s waarin Faan Smit, predikant van GK Heidelberg, die Kategismus vir oud en jonk ontsluit.
- Gratis kindervriendelike Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Installeer op selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
- Nederlandse Geloofsbelydnis (1. Gewone; 2. Met Skrifgedeeltes)
- Dordtse Leerreëls (1. Gewone; 2. Met Skrifgedeeltes)
- Goeie kommentaar op die Dordtse Leerreëls: Bouwman, C Notes on the Canons of Dordt
- Hier is die vyf artikels van die Remonstrante waarop die Sinode van Dordtrecht (1618-19) ‘n antwoord gegee het: The Five Articles of the Remonstrants
Ander Belydenisskrifte
- Westminster Geloofsbelydenis
- Westminster Korter Kategismus
- In Afrikaans en Oorspronklike > (Daar is nie kopiereg op hierdie vertaling nie)
- Westminster Larger Catechism