Bronne:
- Generations [Daaglikse 5-minute nuusberiggewing en ‘n 25-min onderwerpbespreking; asook ander hulpbronne om gelowiges toe te rus]
- ligonier.org [wonderlike bron van preke en artikels oor verskillende onderwerpe – hierdie platvorm is deur RC Sproul gestig]
- goodneighbours.org.za [Christelike boekwinkel in Pretoria en Johannesburg]
- christelikemedia.org [goeie bronne in Afrikaans en ander tale – biblioteek van Afrikaanse gereformeerde artikels en dokumente]
- scriptura.co.za [besprekings oor verskillende onderwerpe uit ‘n Bybelse perspektief]
- smti.co.za [opleiding in bybelse berading in Suid-Afrika]
- gotquestions.org [kort antwoorde op algemene vrae]
- endabortion.co.za [webblad vir die stryd teen aborsies oor die algemeen, en spesifiek in Suid-Afrika]
- healinghearts.org [Berading vir mense wat seergemaak is deur seksuele mishandeling, huishoudelike geweld en aborsie]
- canonpress.com [goeie hulpbronne spesifiek daarop gerig om gelowiges toe te rus oor hoe om tot God se eer te lewe – hulle het ook ‘n selfoon app]
- cornwallalliance.org [‘n goeie hulpbron om gelowiges te help dink hoe om goeie rentmeesters van die natuur te wees]
- reformed.org
- puritanlibrary.com
- monergism.com
- apuritansmind.com
- kjvstudybible.org
- westminsterconfession.org
- Studylight.org [lys van gratis aanlyn kommentare]
Blogs:
- proregno.com [Artikels oor verskillende onderwerpe]
- DieBybelBlog [Artikels hoofsaaklik gemik daarop om te wys hoe die hele Bybel op Jesus wys]
- heidelblog.net
- reformedforum.org
- reformation21.org
Teologiese Opleiding:
- mukhanyo.ac.za [Teologiese opleiding in Suid-Afrika – Kontak/Afstand onderrig]
- apa.ac.za [Gereformeerde Teologiese Opleing in Afrikaans (kontak); of BA opleiding met die oog op onderwys (afstand)]
- wycliffe.edu [In Randburg geleƫ]
- gpts.edu
- prts.edu
- Thirdmill [Gratis aanlyn teologies opleiding]
Christelike onderrig bronne
- Pestalozzi Trust [Suid-Afrikaanse Regstrust wat opstaan vir die reg vir ouers om hulle kinders te onderrig of te laat onderrig (Ef. 6:4)]
- sahomeschoolers.org [‘n Suid-Afrikaanse platvorm vir inligting oor tuisonderrig. Verskillende moontlikhede bestaan om ‘n “matrieksertfikaat” te bekom.]
- MasterBooks [Uitstekende boeke & kursusse vir onderrig uit ‘n bybelse perspektief]
- Oikosstore.co.za [Baie van Masterbooks se boeke kan plaaslik hier gekoop word]
- Institute for Creation Research [Bronne uit ‘n bybelse skeppingsoogpunt]
- Compass Classroom [Bybelsgefundeerde Video kursusse]
- Home Life Academy [Hierdie is ‘n platform om ‘n VSA matriek te kan voltooi – jy kan bv. verskillende kursusse/vakke deur o.a. Compass Classroom, Masterbooks, Generations en Apologia voltooi wat dan tel tot genoegsame krediete om ‘n VSA matrieksertifikaat te bekom]
- Kairos Academy help SA’ners om op die platvorm te registreer:: https://m.facebook.com/pg/KairosAcademySA/posts/
- Groepe, of Co-ops (wat Homelife Academy as platform gebruik), waar ondersteuning gekry kan word:
- https://www.graceandtruthco-op.com/ (Johannesburg, Pretoria)
- https://classicalconversations.com/ (Johannes, Pretoria etc.)
- Generations [Boeke en kursusse]
- Apologia boeke en kursusse [Boeke en aanlyn kursusse uit ‘n bybelse ses-dag perspektief
- Creation Ministries [Wonderlike bronne uit ‘n skeppingsperspektief; die Apologia boeke kan hier gekoop word]
- Lovetolearn.co.za [Suid-Afrikaans gebaseerde Christelike Klassieke tuisonderrig platform]
- Accelerated Christian Education (ACE)