Skinkbeurt:
- Bring asb. 1 – 2 liters melk.
- Indien moontlik, sal dit gaaf wees as daar ʼn klein happie saam met die tee & koffie is, maar dis glad nie noodsaaklik nie.
- Nagmaal: Sorg asb. vir die brood op die nagmaalstafel tydens nagmaal (die eerste Sondag van elke maand)
- Maak asb. koffie voor die diens – onthou om die deksel toe te maak om die koffie warm te hou.
- Stel tafel op vir die koffie en tee – dit kan selfs buite gedoen word om gasvryheid te bevorder en maklike toegang te vergemaklik.
- Sorg asb. dat daar toiletpapier & handdoeke in badkamers is.
- Plaas asb ‘n nuwe asbliksak in asblik.
- Neem asb. asbliksak huis toe aangesien daar niemand in die week is om die asblik uit te sit vir die asblik verwyderaars nie.
- Neem asb. handdoeke en tafeldoeke huis toe om te was (indien nodig).
Oop- & Toesluit:
- Onthou asb. om watertoevoer oop en toe te maak.
- Die Psalms-bord opdateer.
- Tel van kollektes.