Bybelse Berading

God het alles gegee wat nodig is om gered te word en vir Hom te lewe – dit is die Skrif (2 Tim. 3:16-17; 2 Pet. 1:3). Hier is preke wat wys hoe die Here deur sy Woord ‘n antwoord gee op lewenskwessies: